Het Parool

Het Parool is 'n Amsterdamse dagblad. Dit is die eerste keer op 10 Februarie 1941 tydens die Tweede Wêreldoorlog gepubliseer as koerant van die Nederlandse versetbeweging.[1] Die naam beteken Die Wagwoord of Die Slagspreuk.

  1. "Stichting Democratie & Media - Geschiedenis". stdem.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Maart 2016. Besoek op 19 Januarie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search